Kontak Ons

Sondag - Byeenkomste

Ons Sondag oggend gesamentlike byeenkoms is in Bellville Oos gemeente in De La Haye (h/v Constable- en Parkstraat) - ons kom in die kerksaal bymekaar.
Dienstyd:  09h30
Gebedsgeleentheid elke Sondagaand: 18h00 tot 19h15 
Kontak asb die kerkkantoor by 074 181 9818 vir meer inligting.

Ouderlinge
Tertius Bezuidenhout (Leraar) 
Hennie du Toit 
Willem Faure 
Reinhard Rall  


Gemeente - Bankbesonderhede:
Gemeente van die Wynstok - Nedbank Tjekrekening
Rekeningnommer:  1186038888
Takkode: 118602



Naam:*
Epos:*
Kontak Nommer:
Onderwerp:*
Boodskap:*
Tik die karakters soos dit verskyn: